Nutrichem vervaardig 'n wye reeks
gespesialiseerde bemestingstowwe
asook blaarvoedingsprodukte volgens 'n unieke gepatenteerde proses.
Die aminosuur- en fulviensuur chelate en gespesialiseerde produkte
wat
gebruik word as blaarbespuitings
lewer die volgende voordele:
• Wortelstimulasie om beskikbare
voedingstofreserwes meer
doeltreffend
te benut
• Onderdruk/beheer bakteriese siektes
• Verhoog opbrengste
Nutrichem
het die
afgelope 3 seisoene uitstekende opbrengste by veral
produsente in die
Ho•veld en
Mpumalanga areas behaal. Die gemiddelde
opgrengs van
dro•land
dro•boon produsente was 2,7 ton oor 5500
hektaar.
Sommige
produsente het self opbrengste van
3 ton gemiddeld
behaal.
Nutrichem
behaal sukses met ho• opbrengste deur
gebruik te maak
van die volgende:
- Grondanalise: 1:2 Suurekstraksie van die grond.
- 1:2 Waterekstraksie van die grond. Die
waterekstraksie-ontleding toon
aan
watter konsentasies van
plantvoedingstowwe in die grond
vir die
plant beskikbaar is.
- Saamstel van 'n gebalanseerde bemestingsprogram.
Verskeie
produsente plant byvoorbeeld met
verkeerde kunsmismengsels wat
die opbrengs van 'n gewas ernstig
benadeel.
- Saamstel van 'n blaarvoedingsprogram wat
gebaseer is op die 1:2
waterekstraksie-ontleding
van die
grond.
Verskillende individuale
produkte soos Kalsiboor, Aminocopper,
Aminocalcium, Aminopotas,
Aminozinc en Spoormix word in water
gemeng en ho• konsentrasies
van elke plantvoedingselement word
gespuit.
|