• Doen
grond- en blaarmonsters
(Gebruik onafhanklike laboratorium vir analises)
• Verskillende tipes grondanalises:
1:2 suurekstraksie van grond,
1:2 waterekstraksie van grond
(1:2 waterekstraksie toon wateroplosbaarheid
van plantvoedingstowwe)
Nutrichem spesialiseer dan ook in die
opstel van bemestings-programme
• Opstel van onafhanklike bemestings-programme (kli•nt koop
bemesting by die
verskaffer van sy keuse). Nutrichem verskaf die
blaarvoedings- en spesialiteits
produkte
• Opstel van bemestings-programme vir standaard bemesting
(Korrel
bemesting)
• Opstel van bemestings-programme (Voorsien resep aan boer)
vir hidroponiese
stelsel.
(A en B tenk mengsels, kli•nt meng self vloeibare
kunsmis vir A en B tank)
• Elke kli•nt se A en B tank mengsel is verskillend
• Nutrichem verskaf •n wye reeks gespesialiseerde
blaarvoedings produkte
- Fulviensuur gecheleerde produkte
- Aminosuur gecheleerde produkte
- Oksihumaat-K (Humiensuur)
|