Home Our Products Image Galleries Detailed Product Catalogue Our Contact Details
   

Category: Dry Beans and Soya Beans

Back to Category List

Droboon Bemestingsprogram
Unieke spuitstowwe vir peulgewasse. Spreek voedingstowwe aan met 'n reeks van 15 geregistreerde produkte.

View Details

R 0.00
Dro- en Sojaboon Bemestingsprogram
Gebalanseerde bemestingsprogramme met effektiewe blaarvoedings programme.

View Details

R 0.00
Dro- en Sojaboon Bemestingsprogram
Nutrichem behaal sukses met ho opbrengste deur gebruik te maak van gespesialiseerde bemestingsprogramme.

View Details

R 0.00

Back to Category List

View Basket
 
     
 
 
 
 
 
     Doen grond- en blaarmonsters (Gebruik onafhanklike laboratorium vir analises)

     Verskillende tipes grondanalises:
      1:2 suurekstraksie van grond,
      1:2 waterekstraksie van grond
      (1:2 waterekstraksie toon wateroplosbaarheid van plantvoedingstowwe)

  Nutrichem spesialiseer dan ook in die opstel van bemestings-programme
     Opstel van onafhanklike bemestings-programme (klint koop bemesting by die
      verskaffer van sy keuse). Nutrichem verskaf die blaarvoedings- en spesialiteits
      produkte
     Opstel van bemestings-programme vir standaard bemesting
(Korrel bemesting)
     Opstel van bemestings-programme (Voorsien resep aan boer) vir hidroponiese
      stelsel.
      (A en B tenk mengsels, klint meng self vloeibare kunsmis vir A en B tank)

     Elke klint se A en B tank mengsel is verskillend
     Nutrichem verskaf n wye reeks gespesialiseerde blaarvoedings produkte
       -  Fulviensuur gecheleerde produkte
       -  Aminosuur gecheleerde produkte
       -  Oksihumaat-K (Humiensuur)

 

Click to view Certificate