| •  Doen 
								grond- en blaarmonsters 
								
								(Gebruik onafhanklike laboratorium vir analises)
 
 •  Verskillende tipes grondanalises:
 1:2 suurekstraksie van grond,
 1:2 waterekstraksie van grond
 (1:2 waterekstraksie toon wateroplosbaarheid 
								van plantvoedingstowwe)
 
 Nutrichem spesialiseer dan ook in die 
								opstel van bemestings-programme
 •  Opstel van onafhanklike bemestings-programme (kli•nt koop 
								bemesting by die
 verskaffer van sy keuse). Nutrichem verskaf die 
								blaarvoedings- en spesialiteits
 produkte
 •  Opstel van bemestings-programme vir standaard bemesting
								(Korrel 
								bemesting)
 •  Opstel van bemestings-programme (Voorsien resep aan boer) 
								vir hidroponiese
 stelsel.
 (A en B tenk mengsels, kli•nt meng self vloeibare 
								kunsmis vir A en B tank)
 •  Elke kli•nt se A en B tank mengsel is verskillend
 •  Nutrichem verskaf •n wye reeks gespesialiseerde 
								blaarvoedings produkte
 -  Fulviensuur gecheleerde produkte
 -  Aminosuur gecheleerde produkte
 -  Oksihumaat-K (Humiensuur)
 
 |